Home
ALBERTON GESINSDAG
WELKOM SAAM MET ONS EN BAIE DANKIE AAN AL DIE BORGE.1
- Die ete sal 2uur gereed wees as die eerste karre terugkom. Dankie NISSAN FINANCE
- Die eerste prys is 4 BRIDGESTONE bande vir jou 4x4.
- Elke voertuig kry een gratis kaartjie vir NADINE 7 uur vanaand. As jy meer wil he, R80.00 elk.
- Prysuitdeling vanmiddag half vyf by die beginpunt. Daar is ‘n prys vir elke 4x4.Dan Moet jy terug wees.
- Jou naam moet bo aan die vraelys wees. Ons het spaar penne. Vra net.
- Ons roete is 0ngeveer 15 km lank. Ongelukkig is daar ‘n kort stuukie teerpad net tot by die boponste hek. Dit neem drie ure en langer.
- Jy moet drie keer op die roete jou tripmeter zero.
- Volg die blokkie nommers. Enkele GPS coordinate net vir die sport. ‘n GPS is nie nodig vir die roete nie. Die km. afstand is party plekke regs bo.
- A,B,C, dui die vrae aan. Antwoord op die vraelys.
- Leidrade is in die blokkie waar die vraag is.Die rooi en wit merkers dui die roete aan.
- Party vrae mag booby vrae wees.
- Jy mag ompad vat solank die vrae ingevul is.
- Aan die einde moet die andwoordstelle binne vyf minute ingegee word om uitruilery te keer. Dis mos vir die sport.
- As jy nie terugkom nie, skakel my by 082 491 5900 sodat ek nie vir jou kom soek nie. Asseblief!.
SPESIAAL BAIE DANKIE VIR MNR HANS MEYER VIR DIE HULP EN DIE GEBRUIK VAN SY PLAAS.
Home